Nuttige sagteware

Hier is 'n lys van programme wat nuttig kan wees vir kerkkantoorgebruik:

Operateurstelsel

Elke rekenaar moet 'n "operating system" hê, dit is die basiese bedryfstelsel van die rekenaar.

Windows

Linux

Android

Woordverwerker

Program vir woordverwerking: briewe, dokumente, tabelle, ens.

Microsoft WORD


E-pos

Program waarmee epos gelees word.

Microsoft Outlook

Internet

Program waarmee die wêreldwye web gelees word.

Internet Explorer

Google Internet

Video-speler

Programme vir gebruik om videos te kyk.

VLC-player

Media-player

Kerkkantoor Administrasie

Programme waarmee kerkkantoor admistrasie gedoen kan word: lidmate, gawes, besoekpunte, ens.

Winkerk

Finansiële programme

Programme vir gemeentelike boekhouding

Finkerk

Pastel

Projeksie-programme

Programme vir gebruik saam met data-projektors.

Microsoft Powerpoint

Visualpraise

Mediashout

Zip-programme

Programme waarmee leêrs gesluit (zip) of ontsluit (unzip) kan word.

7-zip

Winzip

Antivirus

Program vir beveiliging van rekenaar, internet en epos.

Norton